LEESMY - /lib//templates/LEESMY.txt -------------------------------------------------------------- Hierdie lęergids bevat sjablone wat deur BlueJ gebruik word om lęers te genereer. Hierdie sjablone kan geredigeer word om die verstekinhoud van die gegenereerde lęers aan te pas by u eie behoeftes. - Die readme.tmpl en readmeexp.tmpl sjablone kan vrylik verander word. - Die html sjabloon moet versigtig geredigeer word - die werking van sekere dinge word daardeur beïnvloed - Die shell.tmpl sjabloon moet waarskynlik nie verander word nie (tensy u REGTIG weet wat u doen). Die subgids "newclass" bevat sjablone vir klasse wat met die "New Class" funksie in BlueJ gegenereer word.