compile-while-executing U kan nie kompileer terwyl die masjien uitvoer nie. Dit kan vreemde foute veroorsaak exception-thrown 'n Uitsondering is aangemeld: break-no-source Inbreekpunt is bereik in 'n lêer waarvoor die bronkode nie gevind kan word nie. Lêernaam: error-in-file 'n Fout het voorgekom in 'n lêer waarvoor die bronkode nie gevind kan word nie. klas: bronkode lynnommer: system-exit Die metode het getermineer deur 'n eksplisiete "exit"-instruksie. Geen resultaat is verkry nie. Die verlaatkode was: no-help Geen hulp is beskikbaar vir hierdie boodskap nie. Stuur asb. die teks van die foutboodskap aan mik@bluej.org - dan kan ons 'n foutboodskap by ons databasis voeg. Dankie. editor-crashed Dit lyk of BlueJ onderbreek is toe die klas laas na die skyf geskryf is. Die bronkode is moontlik beskadig of vernietig. Daar behoort 'n rugsteunkopie te wees in die projekgids. As die klas beskadig is, 1 - verlaat BlueJ 2 - maak nog 'n kopie van die projectgids (net vir ingeval) 3 - soek in die projekgids vir 'n rugsteunkopie van hierdie java lêer. Hernoem dit met die oorsproklike naam (met 'n '.java' uitgang) cannot-run-compiler Kan nie die kompileerder loop nie. Is die program in u padveranderlike? Naam van kompileerder: compiler-error Kompileerderfout: stream-incomplete Kompileerderfout. Foutstroom onvolledig. out-of-bounds Die spesifieke element val buite die skikkinggrense. cannot-access-element Geen toegang tot die spesifieke skikkingelement . appletviewer-error Fout met die uitvoer van die mini-toepassing in die "appletviewer". error-no-name U moet 'n geldige naam verskaf. error-save-file 'n Fout het voorgekom met die stoor van die lêer. Die lêer is nie gestoor nie. cannot-save-keys 'n Fout het voorgekom met die stoor van die sleutelbindings. Sleutelbindings is nie gestoor nie. error-no-templates Die gespesifiseerde sjabloongids (die lêergids waar BlueJ die klassjablone kry) bestaan nie. Dit word gedefinieer met die eienskap "bluej.templatePath" in die lêer /lib/bluej/defs. U kan dit nagaan en self regstel. skeleton-error Die verstek kodegeraamte vir die klas kon nie gegenereer word nie. Moontlik weens 'n konfigurasiefout van BlueJ, of omdat daar probleme is met lêerstelsel toegang. error-open-source Die bronkode van hierdie klas kon nie oopgemaak word nie. error-writing-readme Die "README"-lêer vir hierdie projek kon nie opdateer word om die hoofklas se inligting by te voeg nie. Daar was probleme met wysiging van die lêer. error-exporting 'n Fout het voorgekom terwyl die toepassing se kode uitgeskryf is Sommige of al die lêers is dalk nie reg gekopieer nie. error-writing-jar Die jar-lêer kon nie korrek uitgeskryf word nie. (Maak seker u het toegangsregte en oop spasie op die lêerstelsel.) error-jar-exists Die jar-lêer wat u gekies het, bestaan reeds. Wil u voortgaan? Oorskryf Kanselleer null invalid-class-name Ongeldige klasnaam. invalid-package-name Ongeldige pakketnaam. must-be-identifier Die naam is ongeldig. dit moet 'n Java identifiseerder wees. directory-exists 'n Lêer of gids met hierdie naam bestaan reeds. cannot-copy-package Daar was 'n probleem met die kopiëring van die pakketlêers. Die pakket is nie geskryf nie of is dalk onvolledig. file-does-not-exist Die gespesifeseerde lêer bestaan nie. cannot-import Die lêer kan nie ingetrek word nie. Dit moet 'n Java bronkode lêer wees (die naam moet eindig met ".java"). docdir-blocked-by-file Die subgids vir die dokumentasie kon nie in die projekgids geskep word nie, want daar is 'n lêer met dieselfde naam. docdir-not-created Die subgids vir die dokumentasie kon nie in die projekgids geskep word nie. no-permission-for-docdir Die subgids vir die dokumentasie kon nie in die projekgids geskep word nie, want die toegangsregte is te min. show-or-generate Wil u die dokumentasie wat voorheen geskep is vertoon, of wil u weer die dokumentasie hergenereer? Vertoon slegs Genereer weer Kanselleer doctool-error Javadoc het 'n fout aangemeld. Daar kan moontlik 'n sintaksfout in een van die lêers wees waarvoor u dokumentasie probeer genereer het. Daar kan dalk ook fout wees met die URL wat gespesifiseer is vir die JDK dokumentasie in die "voorkeure" Maak seker dat al die Javalêers gekompileer is en dat die dokumentasie-URL toeganklik is (of afgeskakel). Probeer dan weer. As hierdie boodskap weer voorkom, gaan kyk dan in die log-lêer vir die foutboodskappe van Javadoc: severe-doc-trouble 'n Uitsondering het voorgekom tydens die roep na die eksterne dokumenteringsprogram. no-java-sources-found Geen Java bronkodelêers is gevind \ in hierdie gids nie. duplicate-name Daar bestaan reeds 'n klas met hierdie naam in hierdie pakket. Daar mag nie twee klasse met dieselfde naam in een pakket wees nie. error-in-import 'n Fout het voorgekom tydens die intrekking van die lêer. Kyk vir toegangsregte en skyfspasie. no-class-selected-compile Geen klas is gekies om te kompileer nie. Selekteer 'n klas deur daarop te klik voodat die kompileeropdrag gegee word. no-class-selected Geen klas of pakket is geselekteer omte verwyser nie. Kies die naam van 'n klas of pakket deur daarop te klik en kies dan om dit te verwyder. really-remove-class As hierdie klas verwyder word sal die bronkode daarvan permanent uitegevee word. Wil u voortgaan? Vee uit Kanselleer null really-remove-package As hierdie pakket verwyder word sal die betrokke subgids (met al die bronkode en ander lêers daarin) permanent uitegevee word. Wil u voortgaan? Vee uit Kanselleer null remove-package-open Daar is subpakette van die een wat u wil uitvee wat steeds oopgemaak is in BlueJ. U moet eers die subpakette toemaak voordat hierdie pakket uitgevee kan word. package-does-not-exist Fout met die oopmaak van pakket. Pakket bestaan nie: no-bluej-package Fout met die oopmaak van pakket. Die lêer/gids is nie 'n BlueJ pakket nie: applet-height-width Die minitoepassing se hoogte en wydte moet gespesifiseer word. cannot-read-help Die hulplêer kan nie gelees word nie: not-yet-implemented Nog nie geïmplementeer nie - jammer. quit-all Moet alle oop projekte afgeskuit word? Sluit almal Kanselleer null really-reload Herlaai vernietig alle veranderinge sedert dit laas gestoor is. Is u seker? Herlaai Kanselleer null really-print Die teks is breër as die papier. Lang reëeltjies sal afgekap word. U kan dit vermy deur die redigeerdervenster se grootte te stel sodat dit smaller is. Wil u nogtans voortgaan en nou druk? Druk Kanselleer null open-non-bluej-already-bluej Die gids wat u geselekteer het is reeds 'n BlueJ projek. open-non-bluej-no-java Geen Java bronkodelêers kon in hierdie gids gevind word nie. open-non-bluej-invalid U het aangedui dat u hierdie gids wil oopmaak as 'n BlueJ projek, maar dit bevat 'n java lêer met 'n pakketreël ("package") wat nie pas by die huidige gidsstruktuur nie. (Byvoorbeeld, as die Java klas Shape 'n pakketreël het naamlik com.aa, dan moet die lêer Shape.java in 'n gids wees met die naam aa, wat op sy beurt weer binne die gids com is. Hierdie com gids moet weer in ander gids wees. (Dit is hierdie ander gids wat in Bluej gekies word wanneer die projek oopgemaak moet word). import-into-current Daar is tans 'n pakket oop in hierdie venster. Wil u die lêer intrek binne hierdie pakket, of wil u 'n nuwe projek skep en die lêer daarheen intrek. In huidige Nuwe projek Kanselleer package-name-invalid U het die pakketstelling verander na 'n pakket wat nie in hierdie projek bestaan nie. As u hierdie klas wil skuif na 'n ander pakket, dan moet u eers die nuwe pakket skep. Die pakketstelling is terugverander na wat dit was. package-name-clash U het die package-instruksie sodat dit verwys na 'n pakket of 'n klas wat reeds hierdie naam het. As die klas verskuif word, sal die bestaande klas of pakket oorskryf word, daarom is die package-stelling terugverander na die oorspronklike naam. package-name-changed U het die pakketstelling verander na 'n ander pakket. Wil u dus hê dat die klas verskuif moet word na die nuwe pakket, of moet dit bly waar dit is (in welke geval die pakketstelling herstel sal word na wat dit was.) Verskuif Herstel null ask-index Verskaf die indeks van die skikkingelement [...] Array Inspection null classmgr-changes-no-effect Die veranderinge aan die klasbiblioteke sal eers in werking tree wanneer u BlueJ volgende keer weer aan die gang sit. pref-optimise-no-effect Veranderinge aan die instellings vir die virtuele masjien sal eers in werking tree vir projekte wat oopgemaak word nadat die veranderinge aangebring is, of wanneer die virtuele masjien herbegin word. unittest-new-test-method Spesifiseer 'n naam vir hierdie toets. Die vaslegging sal dan begin. Nuwe toetsmetode null getobject-new-name Verskaf die naam vir die nuwe objek op die objek-werkbank. Nuwe Objek Naam null unittest-fixture-present Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n gedeklareerde vastepunt. Indien u voortgaan sal die definisie van hiedie vastepunt vervang word. Wil u voortgaan? Vervang Kanselleer null unittest-method-present Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n metode met dieselfde naam. Indien u voortgaan sal die definisie van hierdie metode vervang word. Wil u voortgaan? Vervang Kanselleer null no-search-string Geen soekstring is gedefinieer nie. (Verlig 'n stuk teks of doen eers 'n gewone 'Soek'.) default-keys Wil u regtig al u eie sleutelopstellings weggooi en die verstekwaardes aanvaar? Verstekwaardes Kanselleer null error-create-vm BlueJ kon nie 'n virtuele masjien (VM) aan die gang sit om projekte mee uit te voer nie. Dit is 'n ernstige fout - u sal nie kan voortgaan om objekte te skep of metodes uit te voer voordat die probleem opgelos is nie Normaalweg word hierdie probleem veroorsaak deur spesifieke netwerkinstellings op die rekenaar. BlueJ gebruik TCP/IP en sockets om die VM aan die gang te sit. Die mees algemene rede vir hierdie probleem is 'n oormatige streng netskans wat nie verbindings vanaf hierdie masjien toelaat nie. Om dit te toets, skakel die netskans (firwall) van hierdie masjien af (indien daar een is). As dit die probleem oplos, probeer dan om 'n netskansopstelling te kry wat verbindings vanaf hierdie masjien toelaat. Ander moontlike oorsake is foutiewe netwerkinstellings. Maak seker dat die TCP/IP opstelling korrek is en gaan ander netwerkopsies na. As die probleem voortduur, vra vir hulp (sien http://www.bluej.org/help/ask-help.html). project-is-readonly Die projek het lees-alleen toegang. U sal nie objekte kan skep of metodes kan uitvoer nie. Moontlik is die toegangsregte van die projekgids gestel na 'read-only' of die hele lêerstelsel is onskryfbaar (bv. as dit op 'n CD is). Om hierdie projek ten volle te kan gebruik moet dit op 'n skryfbare lêerstelsel wees (normaalweg die hardeskyf) en die toegangsregte moet so gestel wees dat u skryftoegang het na die gids en elke lêer daarin. could-not-write-shell-file Uitvoering het gefaal omdat die projekgids nie skryfbaar is nie. Om objekte te kan skep en metodes te kan uitvoer moet BlueJ na die betrokke gids en lêers kan skryf. Maak seker dit is nie 'n CD nie en dat jy skryftoegang het na die gids en alle lêers daarin.