$PKGLINE/** * Klas $CLASSNAME - gee hier 'n beskrywing van die klas * * @outeur: (tik die outeurs se name hier) * @datum: (tik die datum of weergawe hier) */ import javax.swing.JApplet; import javax.swing.JRootPane; import java.awt.Graphics; public class $CLASSNAME extends JApplet { // eksemplaarveranderlikes - vervang die volgende voorbeeld met u eie private int x; /** * Die init() metode word deur die webleser of "applet viewer" uitgevoer sodat * hierdie JApplet kan weet dat dit gelaai is. Dit word altyd geroep voor die * eerste keer wat die start() metode geroep word. */ public void init() { // Hierdie is 'n manier om verby te kom by die sekuriteitskonflik wat in sekere // weblesers (soos Netscape & Internet Explorer) bestaan, waar toegang geweier word tot // die "AWT system event queue" wat JApplets aanvanklik uitvoer om te toets vir toegang. JRootPane rootPane = this.getRootPane(); rootPane.putClientProperty("defeatSystemEventQueueCheck", Boolean.TRUE); // verskaf hier enige inisialisering wat nodig is vir jou JApplet } /** * start() word geroep deur die webleser of "applet viewer" om hierdie JApplet te laat weet * dat dit moet begin uitvoer. Dit word gedoen na die init() metode geroep is en * elke keer as die JApplet weer besoek word in 'n webbladsy. */ public void start() { // skryf enige kode wat nodig is om uit te voer elke keer as die webblad weer besoek word } /** * stop() word geroep deur die webleser of "applet viewer" om hierdie JApplet te laat weet * dat sy uitvoer gestaak moet word. Dit word geroep as die webblad wat hierdie JApplet bevat * vervang word deur 'n ander webblad, en ook net voordat die JApplet vernietig word. * Indien daar geen hulpbronne is wat vrygestel moet word nie (bv. uitvoerdrade wat u wil stop) * dan kan u maar hierdie metode uitvee. */ public void stop() { // skryf enige kode wat nodig is om uit te voer elke keer voordat die JApplet vernietig word. } /** * destroy() word geroep deur die webleser of "applet viewer" om hierdie JApplet te laat weet * dat hulpbronne vrygestel moet word omdat die JApplet self vernietig gaan word. * Die stop() metode sal altyd voor destroy() geroep word. */ public void destroy() { // skryf enige kode wat nodig is om hulpbronne vry te stel voordat die JApplet vernietig word. } /** * getAppletInfo() verskaf inligting aangaande hierdie mini-toepassing aan die roepende program. * Daarom behoort hierdie JApplet 'n String terug te stuur wat die volgende inligting bevat: * inligting oor die outeur, weergawe en kopiereg van hierdie JApplet. * * @return a String representation of information about this JApplet */ public String getAppletInfo() { // Verskaf die inligting deur dit hieronder in te tik return "Title: \nAuthor: \nA Hierdie is die beskrywing van 'n eenvoudige mini-toepassing. "; } /** * getParameterInfo() verskaf parameter inligting aangaande hierdie mini-toepassing aan die roepende program. * Daarom behoort hierdie JApplet 'n skikking van Stringe terug te stuur wat die parameters beskryf: * Elke element van die skikking moet 'n stel van drie Stringe bevat met die volgende inligting: * die naam, die tipe, en 'n beskrywing van die parameter. * * @return a String[][] representation of parameter information about this JApplet */ public String[][] getParameterInfo() { // verskaf inligting oor die mini-toepassing se parameters String paramInfo[][] = { {"firstParameter", "1-10", "description of first parameter"}, {"status", "boolean", "description of second parameter"}, {"images", "url", "description of third parameter"} }; return paramInfo; } /** * Hierdie metode paint() is moontlik die belangrikste metode in die mini-toepassing: Die vertoon van * mini-toepassing word hier gedoen. Metode paint() word elke keer geroep as die mini-toepassing * vertoon moet word. * Die g-objek is die grafiese objek waarop die paint() metode sy vertoonfunksies kan verrig. * * @param g the Graphics object for this applet */ public void paint(Graphics g) { // eenvoudige teksvertoon op die mini-toepassing g.drawString("Hierdie is 'n JApplet voorbeeld ", 20, 20); } /** * 'n Voorbeeld van 'n metode - vervang hierdie kommentaar met u eie * * @param y 'n voorbeeldparameter vir 'n voorbeeldmetode * @return die som van x en y */ public int sampleMethod(int y) { // skryf u eie kode hier return x + y; } }